Eduard die Belyer

Eduard die Belyer
Koning van Engeland
Eduard die Belyer
Eduard die Belyer
Huis Wessex
Regeer 8 Junie 10425 Januarie 1066
Voorganger Hartaknoet
Opvolger Harold Godwinson
Eggenote Edith van Wessex
Gebore ca. 1003; Oxfordshire, Engeland
Oorlede 5 Januarie 1066; Londen
Vader Ethelred II
Moeder Emma van Normandië
Feesdag 13 Oktober
Sint Eduard die Belyer

Koning van Engeland, Belyer
Gebore ca. 1003, Oxfordshire, Engeland
Sterfte 5 Januarie 1066, Londen
Vereer in Rooms-Katolieke Kerk
Oosters-Ortodokse Kerk
Anglikaanse Gemeenskap
Heiligverklaring 13 Oktober 1161, Rome deur Pous Alexander III
Pelgrimsoord Westminster-abdy
Feesdag 13 Oktober
Attribute Koning gekroon met nimbus, septer, muurswaeltjie
Beskermheilige Moeilike huwelike; Engeland (voor 1347); Engels koninklike familie; Konings

Eduard die Belyer (Engels: Edward the Confessor; ca. 10035 Januarie[1] 1066) was een van die laaste Angel-Saksiese konings van Engeland. Hy het sy halfbroer Hartaknoet opgevolg en het van 8 Junie 1042 tot op 4 Januarie 1066 regeer.[2] Hy word in die algemeen beskou as die laaste koning van die Huis van Wessex. Die laaste monarg is eintlik Edgar die Adeling, wat in 1066 vir ’n kort rukkie as koning uitgeroep is. Hy is egter nooit gekroon nie en het net sowat agt weke regeer.

  1. Volgens sekere bronne was die datum 4 Januarie.
  2. Die nommering van Engelse monarge het ná die Normandiese verowering van voor af begin – dis hoekom die nommering van Engelse konings met die naam Eduard of Edward eers begin met die latere Eduard I (1272–1307) en dit nie Eduard die Belyer, wat die derde koning Eduard was, ingesluit nie.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search